Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"The town was clean and the mini store at the garage was fantastic. A pleasant experience."
"Plekke om by te gaan eet maak 18:00 toe en om vis/kreef te koop vir self gaarmaak is onverkrygbaar. "
Van Riebeeckstrand, Western Cape
14 Penguin Place Melkbosstrand"Die ideale vakansie of nie-vakansie bestemming. Ideale ligging."
"Gaan toer gerus deur die dorpie. Moet nie vergeet om by die Hetvlock Casteel te stop nie."
"Alhoewel Stilbaai stil is in die wintermaande, is dit nogtans 'n prentjiemooie plek om die siel te voed."
"Jacobsbaai is 'n lekker plekkie as jy wil wegkom van die stadslewe. Dis mooi, rustig en die mense is baie vriendelik."
Stellenbosch Central, Western Cape
Parfait at Jan Catz"Heerlik, ontspanne plek met baie om te sien en te geniet. Voel baie veilig."
"It has a SPAR and an OK and a golf course. The beaches, particularly on the eastern side, stretch for miles. It's quite a modern settlement and fairly big."
"Wine country and more! Very friendly, local people. Good supermarket options. "
"Dis die rustigste deel van Stilbaai, en ons geniet dit elke keer ten volle. Die stap op die lang eindelose strand, die Geelkrans-staproete se natuur is puik!"
"Die vars lug en stilte wat mens ervaar buite die dorp is wat uitstaan en Beaufort-Wes die ideale plek maak vir 'n wegbreek."