Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Pragtige dorp om te besoek. Baie plekke om stil te hou en net te sit en kyk. Restaurante is volop en baie interessant. Mobys by die hoofstrand se diens en kos was uitstekend, en vir heerlike rondloop en interessanthede koop, moet jy nie Old Nick Village misloop nie. Seker ons 6de keer wat ons hier oornag en ons ontdek nog steeds wonderlike plekke. Buite seisoen, let wel!"
"Mosselbaai is 'n uitstekende dorp met vriendelike mense en baie besienswaardighede."
"Kaapstad is altyd baie skoon en netjies. Alles word goed onderhou. Baie mooi omgewing met Tafelberg en al die mooi, skoon strande. Baie goeie restaurante met baie goeie liggings naby die see."
"Depending on your reason for staying in Yzerfontein, it is a delightful seaside town with a variety of good eating places, and a beautiful coastline, especially great for sunset views."
"Plattelandse. groot dorp met alles wat jy nodig het. Baie goeie restaurante. Geniet die natuurskoon."
"Goeie plek vir visvang. Almal is vriendelik en praat met die plaaslike inwoners vir die beste visvangplekke."
"Mosselbaai is 'n baie mooi, skoon dorp met baie aktiwiteite vir die hele gesin."