Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Dit was my heel eerste keer in Paarl. Ons was daar vir die Strongmansrun. Die dorp is so netjies en groen!"
"Baie beter om walvisse te gaan kyk in Gansbaai/Kelders en Stanford Cove as in Hermanus. Hermanus het ontereg die naam, maar Gansbaai is die plek om te wees."
"Pragtige dorp met baie om te doen. As hulle net die pad tussen De Rust en Oudtshoorn kan klaarkry!"
"Baie oulike dorpie. Mooi see, baie rustig, baie bekostigbaar en lekker kos by die hotel."
"Pragtige historiese dorpie. Burgerspas op pad soontoe is 'n lekker pad om te ry. "
"Nie veel om te doen nie, maar kan beslis hier bly vir 'n dag of twee. "
"Ek glo daar is seker mooi plekke, maar ek het nie veel rondgekyk nie. Waar ek was, was dit onveilig."
"Prins Albert is 'n gunsteling-wegbreek vir ons, want die dorpie is pragtig skoon, uitstekende restaurante en pragtige natuurskoon. Die ideale Karoo-vakansie met baie opsies en vermaak. Die teater is altyd 'n hoogtepunt!"
"Dit is 'n lekker plek met mooi uitsig op Tafelberg. Die wind waai jou net amper uitmekaar uit!"
"Eerste keer wat ek werklik daar rondbeweeg het. Baie lekker plek met vermaak in die omtrek."
"Hartenbos is 'n lekker vakansieplek waar mens so lekker kan ontspan. Alles is lekker naby mekaar."