Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Clanwilliam is 'n pragtige plattelandse dorp en baie sentraal geleë. 'n Mens kan dus maklik daarvandaar plekke in die omgewing besoek. "
"As jy nog nie Witsand besoek het nie, is dit definitief 'n moet op jou lysie! Die plaasmark jaarliks het die mooiste items teen baie billike pryse en die heerlikste roosterkoeke. Witsand het sy eie unieke bekoring en ons was bevoorreg om die walvisse te sien."
"Baie mooi plek, was die perfekte tyd daar. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek."
"Rustige plekkie, vriendelike assistente in die winkels wat maklik met jou gesels en hulpvaardig is."
"Ons het Calitzdorp toe gegaan, vir die Vetplantfees. Goed georganiseerd: baie stalletjies met vetplante, 'n uitstappoie met 'n gids op 'n koppie naby die dorp, 'n praatjie deur Ernst van Jaarsveld. Ons het soeveel geleer an gesien. Almal het ons verwelkom en was baie vriendelik. As iemand Calitzdorp toe ry, moet jy alles saamvat. Geen winkels oop op laat Saterdag of Sondag."
"Definitely. Central, close to Muizenberg, Kalk Bay and Kirstenbosch. Very easy to get to and from the airport and a quiet neighbourhood."
Breede River Valley, Western Cape
Kampala Guest Farm"Daar is 'n groot verskeidenheid vermaak vir elke smaak en behoefte! "
"Such a convenient location. Close to hospitals, restaurants, and shops. "
"Beautiful area close to everything that one requires and one feels safe. Rondebosch people are helpful and friendly."
"Jacobsbaai bly een van ons gunsteling-bestemmings! Dié klein dorpie is baie rustig en het 'n heerlike klein strandjie waar die kinders veilig in die water kan baljaar! Die klein kafeetjie het relatief alle basiese benodighede soos hout, melk, suiker, brood, ens. Die dorpie is 'n stralende voorbeeld van die Weskus-rustigheid! "
Breede River Valley, Western Cape
Asher Riverside Cottages"If you love the outdoors, then this is the place to go to."
"Nie eintlik regtig swemplek nie. Ons moes maar Uilenskraal toe ry om te swem, weens die klomp rotse. Maar ons kon darem die walvisse aanskou en dit het opgemaak daarvoor."
"Oudtshoorn is 'n netjiese en skoon dorp. Daar is baie om te sien en te doen. Hoogs aanbeveel!"