Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Nuwe seefrontontwikkeling is baie merkwaardig. Hartenbos bly een van ons top vakansiebestemmings."
"Die Voorkamer Fest was 'n aangename verrassing en die blomme besonder mooi. Inwoners vriendelik en hulpvaardig."
"Die heel mooiste sterrehemel. Absoluut ongelooflik. Geniet die rustigheid van die dorpie."
"Ek voel die Strand het great mense, lekker atmosfeer, oulike winkels. Mens kan werklik daar rus."
"Pragtige omgewing en ek kan 4 Sheep restaurant aanbeveel en is 'n wenner. Heerlike kos wat bekostigbaar is en vriendelike kelners."
"Regtig net die verkeer in die oggende as gevolg van padwerke wat nie goed was nie."
"Paternoster is a beautiful town. One just needs to be alert all the time as it can be a bit unsafe."
"Ideal for access to sports clubs and stadiums. Try to avoid the traffic on main roads at peak hours."
"McGregor is soos 'n batterylaaier - nie opwindend nie, maar doen sy werk goed. Jy kom met 'n pap battery daar aan en vertrek weer met 'n volgelaaide een. Dit is asof tyd teen halfpas loop op hierdie pragtige plekkie. Ek wil wéér en wéér en wéér teruggaan!"
"Baie mooi area en naby aan die Weskus Nasionale Park waar ons 'n magdom van blomme net duskant die hek gesien het!"
"Milnerton is a quiet neighbourhood situated close to a lot of the attractions Cape Town has on offer, boasting a beautiful lagoon and lighthouse with an 18 hole links golf course situated just behind the beachfront and an awesome view of table mountain and Robbin Island I would definitely stay in Milnerton again."