Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Die verkeer was baie. Miskien mense sê om nie in spitstyd daar aan te kom nie."
"Stilbaai is 'n baie veilige dorp met baie min haweloses en bedelaars wat dit ekstra lekker maak. Daar is 'n paar opsies vir lekker eetplekkies en oulike winkels."
"Die plek is rustig en die see-uitsig is asemrowend. Van die oog af het ek 'n bietjie van 'n omvattende uitkyk oor die visserybedryf gekry en sal graag meer daaromtrent wil weet. "
"Baie lekker plekkie. Mense is vriendelik en baie aangenaam om mee te praat. Daar is geen doellose rondlopers of bedelaars wat pla nie en sekuriteitsvoertuie patroleer gereeld die omgewing. Die gevoel van veiligheid is teenwoordig en daar is geen haas êrens heen nie. Die paaie is in 'n goeie toestand en die omgewing is baie skoon. "
"Die dorp se strate is mooi skoon van rommel en die leegleêrs is bitter min indien enige. Al wat nie aangenaam was nie was die rommel langs die voetpaadjie langs die see Die mense was baie vriendelik in die winkels en op straat. "