Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Montagu is 'n lekker dorpie met verskeie goeie restaurante en genoeg winkeltjies om deur te snuffel. "
"We had an outstanding lunch at Floris, with a very knowledgeable and friendly waitress. We also paid a short visit to the Yellow Aloe. Their garden is beautiful. As we had had lunch we didn't stop for tea, but the menu and setting are very inviting! For shopping there is a very decent Spar supermarket."
"Die Strand is altyd 'n plek om te besoek regdeur die jaar. Indien jy een maal daar was sal jy weer soontoe gaan. "
"Daar is soveel interessante, uiteenlopende plekke om te besoek. Ook maklik bereikbaar."
"Sal volgende keer bietjie langer daar wil vertoef. Een van die juwele van ons land."
"Alles maak so vroeg toe en nie baie lekker eetplekke om van te kies nie maar anders 'n lekker oorstop dorpie!"
"Paternoster is 'n pragtige rustige dorpie met vriendelike mense en lekker vis ek sal beslis mense aanraai om hierdie dorpie te besoek vir 'n wegbreek uit die stad."
"Great destination to relax and do things at your own pace. Cango Wildlife Ranch, Cango Caves, Rust en Vrede Waterfall and Wilgeneul Farm all exceeded our expectations. Town is friendly and loads of restaurants to choose from."
"Rustige dorpie, vriendelike en gasvry eienaars. Pragtige plek in Sedgefield. Voel altyd welkom."
"Beaufort-Wes is 'n baie mooi Karoodorp. Ek het groot geraak op Beaufort-Wes, so ek sal altyd lief wees vir die dorp."
"My ma se grootword dorp. Baie naweke vir Ouma kom kuier. Tulbagh sal my altyd na aan die hart wees. So trots om als aan my dogter te wys en keer op keer 'n ent langs 'memory lane' te ry."
"'n Pragtige dorpie met asemrowende sterbelaaide nagte. Net die pad tussen die dorp en die N1 kort nog werk om dit verbruikersvriendelik te maak."