Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Pragtige natuurskoon, goeie ligging, naby baie besienswaardighede en verskeidenheid eetplekke. Veilige omgewing. Verkeer nogal erg vir nou strate!"
"Oulike dorp waar ons kleintyd vakansie gehou het. Besig oor die naweke en vakansiedae wat seker nie in almal se smaak sal wees nie."
"Mosselbaai is 'n pragtige en veelsydige dorp met baie om te doen vir oud en jonk. Hier is genoeg fasiliteite om verblyf hier gemaklik te maak, maar die dorp is klein genoeg sodat dit voel asof jy wegbreek uit die stad. Pragtige uitsigte oor die see en Outenikwaberge maak Mosselbaai werklik 'n baie spesiale plek."
"A must visit, close to shopping centre, close to the beach, easily accessible by public transport. Just perfect."
"Besig binne seisoen, maar steeds die moeite werd. Heerlike plek vir winter wegbreke."
"Heerlik by die markie rondgeloop, 'n bier-proe gedoen, die droë vrugte winkel besoek, muskadel daar geproe en die aand by Mimosa Inn gaan "fine dine"."
"Dit was die 1ste keer dat ek in Houtbaai was en was aangenaam verras. Sal weer hierheen wil kom."
"Ons het slegs familie gaan besoek maar was verbaas oor hoe baie daar te doen was. Lekker restaurante en die strand sommer naby. Die omgewing is nou pragtig nadat die area by die strand opgegradeer is met die looparea. "
"Dis 'n lekker Weskus dorpie. Baie mooi uitsigte vir foto's neem. Mooi kayak geleenthede vir vroegoggend."
"Die Porter tuin 'n moet om te besoek , aanbeveel deur Phabion by Fijnbos Lodge en Spa."