Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
Mossel Bay Central, Western Cape
Huis Gesellig"Naby die middelpunt van Mosselbaai se besienswaardighede."
"I would happily relocate, if my family were closer! Crime does not seem to be as huge reality or issue as it is here in the Western Cape farming area of Grabouw."
"Prefer Langebaan off-peak season. The quiet beach town atmosphere was exactly what we needed. Felt like home."
"Baie om te doen. Beplan jou dag, baie toeriste-aantreklikhede. Maak seker jy besoek die waterval by Rust en Vrede."
"Die lekkerste plek vir rus/ontspan/vakansie. Geen onnodige ryery nie. Als wat jy nodig het is gerieflik naby. Ons is verlief op Hartenbos en De Branders."
"Dit is ons hart se punt. Ons het ten minste twee keer 'n jaar 'n wegbreek hier om ons vrede op die strand te vind."
Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
High Season Farm Luxury Cottages"A beautiful part of the Western Cape!"
Breede River Valley, Western Cape
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse"Dit is prentjiemooi en definitief nodig om meer te besoek en ontdek!"
"Die wind is nie baie vriendelik nie en dit laat jou nie regtig toe om 'n dag op die strand te spandeer nie. Die area is baie mooi en netjies en die winkelsentrums is naby. "