Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
Three Anchor Bay, Western Cape
Inverness"Drie Ankerbaai is 'n gerieflike omgewing met alles wat mens nodig het. 'n Mens het nie 'n motor nodig nie - MyCiti-bus ry gereeld en die promenade is 'n heerlike ontspanningsarea. "
"Bitter klein, stil dorpie met 'n rykdom van fantastiese wyn. Hier kry jy rus vir jou siel en kan jy lekker kuier. Ons vooraf beplande wynproe by Boplaas was fantasties en professioneel. Ons etes by Boplaas se bistro en later die aand by Zamani was heerlik. Calitzdorp het 'n unieke karakter en sal ons beslis weer sien!"
"Ek dink dis 'n baie mooi toeristebestemming. Dis buite die geraas van Kaapstad en baie rustig."
"A great little town away from the hustle and bustle of big towns and not far from the other town. Great scenery. "
"Ons het 'n baie sagte plek vir Houtbaai, die plek het 'n outentieke gevoel. Die baai is pragtig, daar is heelwat aktiwiteite om te doen, en die kos in die lokale restaurante is fantasties! Sal enige persoon aanbeveel om Houtbaai te besoek, die area is regtig 'n juweel."
"Sentraal geleë. Vakansie-gevoel. Skoon met addisionele aktiwiteite ingesluit."
"Brackenfell is awesome. Meeste van ons besigheid is in Brackenfell. Nie 'n toeristebestemming nie, maar vir ons baie goed vir besigheid. "
"Kreef verkopers is baie opdringerig, en laat jou soms ongemaklik voel. Maar as dit jou nie pla nie, is dit heel lekker."
"Ons hou regtig baie van Jocobsbaai en spandeer ten minste 1 naweek elke jaar daar. Sien uit na volgende jaar!"
"'n Pragtige asemrowende plek. Die winkeltjies het sulke pragtige goedjies. Wat my opgeval het, is hoe mooi skoon die hele dorp is. "