Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Dwarskersbos is naby al die groot dorpe soos Vredenburg en Paternoster. Die paaie is mooi versorg en skoon."
"Die Strassberger skoenfabriek is 'n absolute moet! Ons tyd in Clanwilliam was bitter min, maar dis 'n plek waarheen ek graag weer eendag terug sou wou gaan om die omgewing beter te kan bekyk. Die pad deur die Pakhuyspas is besonder mooi. "
"Pragtige see, geskik vir swem en stap. Geriefllik naby groot winkelsentrum. Iets om te doen vir oud en jonk!"
"Witsand is 'n pragtige stunning beach waar mens lekker ver kan gaan stap. Winkeltjies is ok. Nella's het al die basics wat mens seker nodig het. Maar 'n spar of so iets sou nogal great gewees het. En maybe lekker arts en crafts shop sal ook awesome wees om soos 'n aandenking van Witsand huistoe te kan neem. Maar dit bly 'n pragtige plekkie en mens voel veilig daar. "
"Alhoewel Witsand 'n hengelbestemming is, is daar meer as genoeg om te doen of om net te ontspan en leeg te lê."
"Make sure that you contact Morena (Franschoek Pass Winery) to taste and buy the best kept secret of South African MCC Champagnes and even get the French Thierry Lesne at decent prices! The Brut Rose is a winner!"
"Het 'n "liefde" vir Prins Albert ontwikkel. Sal weer gaan kuier. Was net te laat vir die kerkbasaar."
"Reebok as bestemming bied soveel rustigheid en die pragtige natuur. 'n Regte Kaapse see reuk van fynbos."