Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"So baie geskiedenis en mooi geboue. Sal graag meer tyd daar wil spandeer"
"Hermanus was nog altyd een van ons gunsteling vakansieplekke en 'n lekker besige dorp oor nuwejaar. Hermanus het ook van die lekkerste restaurante en strande om te besoek en daar is verskriklik om te doen wat dit definitief 'n toeristeplek maak."
"Perfect for relaxing, however, not much to do in the area. Need to drive to surrounding areas for site seeing."
"Very friendly and welcoming town. Quite a few tours and ostrich farms to visit. Wide variety of activities with an hours drive as well."
"Ons het Mosselbaai geniet. Die stande was baie lekker en skoon gewees. Daar is baie besienswaardighede in en om Mosselbaai."
"Ons het 'n wonderlike juweel van die Boland gehad, uitstekende restaurante en goeie diens. Wêreldklas en beslis 'n groot aanwins vir Suid-Afrika en alle toeriste regoor die wêreld. Goeie werk al die inwoners en werkers in Franschhoek. "
"Paternoster is 'n pragtige dorp en die strande is baie mooi en stil. Die een deel van die hoofstrand kan wel doen met bietjie opruim - daar was glasstukke en rommel by die deel waar die bote uitkom. Koop maar liefs meeste van jou kruideniersware op Vredenburg, want alhoewel die winkels op Paternoster meeste belangrike items aanhou, is dit soms baie besig en beknop en die opsies is maar beperk. Die dorp het heerlike restaurante, maar onthou om betyds te bespreek in vakansies. Ons gunstelinge met twee klein kinders was Voorstrandt en Seekombuis."
"Within driving distance of other nice travel destinations like Knysna, Sedgefield and Mossel Bay."
"Value for money. The most beautiful place I've ever seen. Safe and clean. Will definitely go back to Yzerfontein."