Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Four Cousins is 'n absolute moet! Heerlike atmosfeer en ongelooflike lekker kos."
"Langebaan bied verskeidenheid plekke aan. Veral kosplekke. Gee Rocxi's n probeer, dis lekker kos en atmosfeer. Daar is genoeg winkels en 'n Caltex plus 'n karwasplek."
"Lots to do and see in the area. Stoney Rock, penguin site, beach, market. Nearby Kleinmond, Palmiet River, Kogelberg hiking trail. Explore, explore."
"Baie besig in Desember, pryse is bietjie hoër as gewoonlik maar nogsteeds 'n lekker vakansieplek."
"Jy moet jou beplanning doen voordat jy gaan, dit is 'n ry-bestemming, om al die plekke om jou te ervaar en besigtig."
"Dis beslis 'n goeie keuse gewees om St. Helenabaai toe te gaan. Die uitsig is mooi en daar is aktiwiteite vir alle ouderdomme."
"Die dorpie is maar klein en bied nie veel nie. Daar was oor die afgelope jare feitlik geen vooruitgang nie. Daar is darem 'n PEP, Spar en apteek."
"Unknown gem of South Africa. The beach may not be as hot as Durban, but certainly very swimmable and clean."
"Hoofstraat 'n nagmerrie met toeriste, parkering is beperk en voortdurend vragmotors wat die hoofstraat deurgang gebruik. Verder fantastiese bestemming."
"Kaapstad is die mooiste plek in Suid-Afrika en daar is so baie goed om te doen. Alles kos nie geld nie en jy kan 'n fees hê wat bekostigbaar is."
"Pragtige plek. Alles so netjies en skoon. Vriendelike inwoners. Soveel om te sien en doen. Die week was te kort."