Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Oudtshoorn is well worth a visit with a number of attractions in and around the town."
"Kaapstad is 'n uitstekende vakansiebestemming, maar is ongelooflik duur vir Suid-Afrikaners."
"Good restaurants, beautiful beaches and very well situated to visit surrounding area."
"The views were exceptional. The rooms were clean and tidy. Ideal for shorter stays of up to a week. Parking was a bit of a challenge."
"Dit is 'n besonderse dorp. 'n Klein juweel! Nie meer stil na ons daar was nie. Nou geraasbaai!"
"Baie dankie vir 'n ongelooflike mooi dorp. Alles is skoon en die mense is baie vriendelik. Hoop ons sien julle gou weer."
"Ek dink Hartenbos is 'n wonderlike toeristebestemming. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik. Almal groet jou. Die lewenskoste daar is definitief goedkoper as hier in Gauteng waar ons bly. Ek het 'n wonderlike tyd daar gehad. Sal enige dag weer gaan."
"Verkeer in Kaapstad is maar altyd besig. Soos wat die toeriste toeneem, is die kriminele element ook aan die toeneem. Toenemende armoede is baie meer opvallend in Kaapstad en omliggende dele, en dit is 'n kommerwekkende en angstige gevoel om te sien hoe vinnig dit besig is om te gebeur."
"Pragtig! Plett, Knysna, Tsitsikamma, ens. is so pragtig dit het outomaties ons volgende vakansiebestemming geword. Kan nie wag vir volgende jaar nie! Beeldskone strande, vriendelike mense en die woude is iets om te beleef."
"We have always loved Hermanus and used to visit 2 to 3 times per year until lockdown. We have found new accommodation and will definitely return."
"Pragtige bestemming, vriendelike mense. Die bootreisfasiliteite vir dolfyn of walvis is net duur."
"Paarl is pragtig, maar kort regtig meer bekostigbare, ordentlike verblyf."
"Cape Town as the whole is very attractive and is a place to be visited every time but you must be wise when you are checking for the accommodation to enjoy your vacation."