Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Mooi skoon stad met goeie pad-infrastruktuur alhoewel ons 'n verskil sien sedert 3 jaar terug. Beslis een van die mooiste plekke in Suid-Afrika."
"Die nasionale park is mooi en interressant. Dit sou beter wees saam met ouer kinders - die kleintjies raak te gou warm en onrustig."
"My personal experience of Betty's Bay can be described as a little village housing friendly locals. It is approximately 12 km from Kleinmond which has several restaurants and shops and the place bustles with activity on the weekends. Betty's Bay on the other hand, has convenience stores and only a few eateries but one is spared from all the activity and noise."
Great Brak River, Western Cape
Kontrei BB"Een van die mooiste klein dorpies. Recommend dit vir oud en jonk."
"Hou jaarliks daar vakansie. Baie veilig vir gesinsvakansies en gemoedsrus vir ouers met kinders. Kan net lof praat oor dienste van munisipaliteit en veiligheidsdienste. Dankie daarvoor."
"Prentjiemooi en sal enige iemand aanbeveel om beslis Paternoster te besoek en die mooi te beleef."
"Kunsgalery besoek asook wynproe en kaasbord by Stettyn was uitstekend en kan aanbeveel."
"Ons het die restaurant La Parilla oorkant die Hotel baie geniet. Uitstekende kos, atmosfeer en diens."
"Altyd lekker om in Kaapstad en omgewing te kuier - fantasties."
"Daar is baie staproetes en oulike restaurante. George is ook net om die draai en het self baie toeriste-attraksies."