Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Strand baie klein, maar uitsig baie mooi. Paaie in goeie toestand en skoon. Dankie, dit was lekker."
"Grabouw het definitief die potensiaal om 'n uitstekende toeristebestemming te word. Ek dink net hulle moet werk aan hulle gasvryheid."
"Elandsbaai het pragtige strande en die area was baie rustig terwyl ons daar gebly het. Geen motors of voertuie wat jaag nie. Die inwoners was baie vriendelik en behulpsaam."
"George is beautiful and I will return back anytime! The only this that is a downfall about George is the signal. Other than that, I couldn’t fault it."
"Lekker geëet by Isabellas en Lambertsbaai is 'n skoon, rustige vakansiedorp."
"Hermanus het baie om te bied. Baie besienswaardighede. Eetplekke uitstekend. Baie omliggende dorpies om te besoek. Baie mooi natuurskoon op pad soontoe. "
"Sentraal geleë tussen George en Knysna/Plettenbergbaai sonder verkeer en geraas. Goeie winkels om voorrade aan te skaf soos Super Spar en Pick n Pay."
"Mosselbaai het reeds verander in 'n stad, maar Danabaai daarenteen weerspieel meer van die rustigheid van die platteland, ten spyte van die toename van inwoners en nuwe ontwikkelings."
"Enigste negatiewe kommentaar is die swak selfoonopvangs. Moes elke dag twee keer ry om boodskappe te kon stuur en ontvang."