Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Took a drive to Hout Bay. Beautiful scenery on the way."
"Mooi skoon dorp met oorgenoeg plekke om te besoek. Die oggendmark op Sedgefield 'n besliste moet om nie te mis nie."
"Kaapstad het baie verskuilde juwele wat nog ontdek moet word. En ek was nog nie een keer teleurgestel nie."
"Beautiful historical village. The Lady Stanford boat cruise with the rich birdlife and knowledgeable skipper was a treat. Lots of quaint shops including quite a few antique shops. Don't miss out on Mebel Stanford in the industrial area. Lots of treasures to be found there. Antjies Handmade natural products in the village was also very special."
"Baie mooi met genoeg eet- en kuierplekkies. Spar winkel waar jy alle benodighede kon bekom."
"As mens wil 'n rustige en lekker ervaring hê, sonder om ver te ry na plekke is Plettenberg jou best plek."
"Stilbaai is 'n klein stil dorpie waar almal omgee vir die omgewing en almal baie vriendelik. Strand baie netjies en veilig. Soos ek se julle sien ons graag weer."
"Die informele woonareas is 'n bietjie van 'n oogseer. Die omligende plaasareas is baie mooi. Die dorpie is mooi. Die Kango Grotte is 'n moet sien. Die diens oral is baie vriendelik en die Afrikaans was baie verwelkomend."
"It's beautiful, they have thee most amazing sites to see. Nature at its best. There is nothing more amazing than the mountains and the beach a definite travel destination! Love it"
"Not sure about Clanwilliam as a destination as did not spend much time there but a great overnight stop or base for surround adventures and day trips."
"Skoon, netjies, al die geboue is pragtig versorg, vriendelike mense en goeie diens by al die winkels en eetplekke."
"The location is amazing and there are awesome views of the ocean and mountains. Love it."
"Die stad is baie vuil. Vetal as n mens inkom op die N2. Ook die feit dat voetgangers baie onverskillig oor die snelweg stap. Bokke en beeste langs snelweg. Oral le rommel rondgestrooi. Ek ken Kaapstad nie so nie. Wil regtig nie sommer daarheen gaan nie. Is gedwing vir besigheid. "