Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Jy kan alles kry wat jy nodig het soos in die stad, maar sonder die gejaagdheid van die stad."
"Ek sal beslis die spooktoer by Marcel aanbeveel! Sy is 'n fantastiese toergids! 10/10 vir haar!"
"Hou van die dorp, al die jare familie was voorheen op dorp."
"Yzerfontein bly die beste, rustigste en mooiste deel van die Weskus. Baie plek vir net jouself tot rus laat verkeer, en moedernatuur waardeer wat min mense deesdae tyd voor kry. Asemrowend. "
"A hot Karoo town with dusty streets and none of the city comforts might not be everybody’s cup of tea but it gave my children freedom and safety they would never have in the cities. Old school. "
"'n Dorp waar die mense nog mens is en almal is vriendelik. Sal die boottrip van Robert wat jy deur die Revera Hotel bespreek 100% aanbeveel."
"Mosselbaai is maar altyd die plekkie waarheen ons gaan as gesin om bietjie weg te breek. Strand en eetplekkies naby so wel as winkelsentrums. Altyd 'n wenner."
"Worcester en omgewing, bied jou iets van alles. Jy kry die stad-atmosfeer binne 'n landelike omgewing en die mense is opreg vriendelik en jy voel dadelik welkom."
"The village itself is very picturesque. Unfortunately the only coffee shop was closed. Nature in the area is very diverse and worth exploring."
"Hermanus is ’n besonderse mooi plek. Baie rustig, baie goed om te besigtig. Ou hawe in die dop en die staproete is uniek. Die beste roomysplek. Die mense is baie vriendelik en dis ’n veilige dorp."
"Boggomsbaai is 'n stil vakansiedorp met geen winkels nie, dus moet jy mooi beplan om alles saam te neem as jy nie wil rondry nie."