Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Mooiste uitsig oor die dorp vanaf Atlantic Drive, genoeg restaurante en padstalle om te verken, Darling is naby genoeg vir ’n lekker daguitstappie met baie om te verken, maar die ontspanne en rustige atmosfeer en vriendelike mense is die ware prys."
Great Brak River, Western Cape
Aquila"Baie sentraal geleë, met George en Mosselbaai wat naby genoeg is. Groot Brak self is 'n rustige dorp."
"Kaapstad bly die beste vakansiebestemming vir ons as gesin, met 'n amper tasbare vakansie-atmosfeer en so baie om te sien en doen vir die hele gesin."
"Stanford bied jou die kans om lekker te rus en dan van daar af jou vakansie te beplan rondom al die aktiwiteite in die omgewing."
"We love Mossel Bay and try to visit at least once a year. The climate is great and has lovely swimming beaches."
"Pragtige netjiese dorp met baie om te sien en wonderlike wynplase."
Great Brak River, Western Cape
303 Kusweg Tergniet"Die hele area is stunning, mens moet net seker maak jy kry die regte verblyf."
"As gevolg van die Covid-19 kon ons nie alle plekke besoek wat ons wou nie. Ons het hoofsaaklik op wandelpaaie gekonsentreer en dit baie geniet."
"Steeds die mooiste see van alle plekke in Suid-Afrika. Alles skoon, netjies en goed versorg."
"Baie lekker klein vissersdorp, met vriendelike mense. Van die ontvangs by Riviera hotel waar ek my boot permit gekoop het tot You have arrived het ons welkom gevoel. Ek moes die aanbeveling van die gasheer geneem het om die VIs en Tjips by Nossab te probeer maar het by die hotel gaan eet by Laaiplek. Hulle ribs was 'n erge teleurstelling en sal dit beslis nie aanbeveel nie. Die seekos was goed."
"The only thing that was lacking in the area was a place to eat that was not fast food. Laingsburg is not really a destination, but rather a place to pass through."