Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"As mens daarvan hou om weg te kom uit die stad en net rustig wil wees is dit die plek om te gaan."
"Gee jouself genoeg tyd as jy Kaapstad besoek. Daar is net te veel om te sien en te doen vir 'n kort kuier. Stad is ongelooflik mooi, skoon en alles word baie goed instandgehou."
"Merweville is 'n pragtige dorp maar ligging is bietjie moeilik omdat jy spesifiek soontoe moet ry."
"'n Pragtige, veilige dorp met vriendelike mense, lekker eetplekke, pragtige geboue en bome, en 'n heerlike klimaat!"
"Dis al ons tweede vakansie in Mosselbaai. Ons geniet dit so baie dat ons nog telkemale sal teruggaan. Lekker rustige vakansieplekke by die see."
"Die skoonheid en netheid van die dorp is baie opvallend en mense wat nog mekaar groet in die strate."
"Lovely area and will definitely be back. The beaches in Struisbaai are fantastic."
"Pragtige plek. Het vreeslik die koeler weer geniet na die hitte in die binneland."
"Beaufort-Wes het diep in my hart gaan lê, hoe droog dit ook al is. Sal in 'n oogwink soontoe trek."
"Greyton oortref alle verwagtinge wat betref ouwêreldse sjarme, grasvryheid, natuurskoon en puik restaurante!"
"Ek sal enige tyd in Bredasdorp kom vakansie hou om weg te breek van die stad se gejaag. Die dorp oor die algemeen is skoon en netjies."