Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Een ongemaklikheid is dat daar geen besigheidsplekke na 19:00 oop is nie. Was op soek na pynpille vir my dogter wat maagkrampe gekry het. Andersinds fine."
"Moenie vergeet om die Map of Africa te besoek wanneer jy in die Wildernis kom nie. Dit is asemrowend mooi."
"Riebeek-Kasteel is 'n pragtige dorpie wat jou bekoor van dat jy arriveer tot jy moet ry, en dan besef jy, jy wil nie hier weggaan nie. "
"Kaapstad is die heel beste toeriste-gebied in hierdie pragtige land van ons. Soveel aktiwiteite om van te kies; watersport, stap, draf, fietsry, wynplase besoek, op strande ontspan en vele meer. Kom kyk vir jouself!"
"The color of the ocean looks like a tropical Island. Lots of nice spots for coffee or any other eat outs. Beach walks, fishing (which is why we were there) and my husband enjoys mountain biking there too."
"Dis die ongelooflikste plek vir 'n vakansie, of net 'n wegbreek."
"As jy iets wil doen moenie uitstel nie. Doen dit. Die weer speel nie altyd saam nie."