Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Die mooiste plek in Suid-Afrika. Die Rooibus en kabelkar was die moeite en geld werd!"
"Enjoyed visiting the wine farms close by (Strandveld and Black Oystercatcher)."
"Klein en rustig, met baie karakter. Daar is nie veel om te doen nie, en dis seker die punt van so n dorpie. Daar is goeie selfoon sein, maar die veelvoudige padwerke het ons rustige terugry Kaap toe kuslangs bietjie bederf. Ons kla egter nie te veel oor paaie wat onderhou en herstel word nie."
"Stanford se Saterdag Market maak dit 'n goeie toeriste-attraksie. Dis 'n stil en skoon dorp met goeie restaurante."
"Lekker stil en rustige kusdorpie, met vriendelike mense. Die hengelaar sal dit regtig geniet."
"Kaapstad is the best. We took a different route home. We drove around the mountain to Kalk Bay and then Hout bay. Absolutely beautiful!"
"Wellington is 'n maklik bekombare dorp en goed geleë as jy ander dorpe in die omgewing ook wil besoek."
"Wonderful stay and certainly better than any other province."
"Knysna is 'n paradys op sy eie. Dit is 'n wegbreek van jou normale daaglikse lewe. Daar is oneindig baie goed wat jy kan doen."