Verified Reviews
Witzenberg Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Witzenberg Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 738 reviews.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Winterhoek Farm Accommodation"Tulbagh is 'n klein dorpie en is perfek vir 'n rustige naweek weg."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Eikelaan Farm Cottages"Baie mooi dorpie met omliggende natuurskoon."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Schalkenbosch Wine Estate"Daar is net een mooi straat, die dorpie is bietjie verwaarloos."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Steenbok Farm Cottages"Rijks was a lovely destination to go to. Wine good."
Wolseley, Witzenberg Municipality
Koraalboom"Besoek gerus die heuningwinkel buite die dorp. Die mense daar is werklik gaaf! Moenie Die Boord Restaurant & Farmstall mis ry nie! Ons het heerlik daar geëet. Die hele omgewing is pragtig en die mense opreg gaaf. Ons is erg onbeskof behandel by Voëlvleidam, maar het besluit om eerder die res van die gawe, warm mense in die omgewing te onthou!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Citrus Self-catering Apartment"Baie pragtige en rustige dorp en baie om te sien en doen."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"Tulbagh is redelik naby Kaapstad met baie interessante plekke om te besoek."
Wolseley, Witzenberg Municipality
Koraalboom Annex"Daar is nie regtig iets vir ouer mense om te doen, behalwe restaurante en wynlandgoedere in die omliggende dorpe nie. Vir die jongeres is daar staproetes en perdry. Vir groepe motorfiets-entoesiaste is dit 'n ideale oornagdorpie tydens 'n wegbreeknaweek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Citrus Self-catering Apartment"Sal Tulbagh graag weer wil besoek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise"Mooiste dorpie! Ongerep met lekker wyn en vriendelike mense."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Schalkenbosch Wine Estate"Besonderse dorpie met meer om te doen as wat jy verwag. Platteland en vriendelike mense."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Nuwerus Overnight Accommodation"Hartseer dat so mooi dorpie begin agteruitgaan. Paaie sleg en rivier oorval met plakkers."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Pragtige, geskiedkundige plekkie, veral Kerkstraat is baie mooi. Die hoofstraat is baie besig en oorbevolk. Andersins word die dorpie mooi na omgesien."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
African Tulip Guesthouse"Lots to see and do. Very friendly people."
Wolseley, Witzenberg Municipality
11 Protea"In 'n kort tydjie verlief geraak op die dorpie. Rustig met minimum verkeer."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Baie vriendelikke dorpie, met wynplase binne bereik."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Die skoon lug en baie wynplase om van te kies het ons naweek baie lekker gemaak."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Citrus Self-catering Apartment"Quaint and well maintained town with lots of beautiful historic buildings to admire."