Verified Reviews
Witzenberg Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Witzenberg Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 738 reviews.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Town Cottages"Nie baie restaurante wat oop is op regte eettye nie. Baie klein en stil. Meer vir wynproewers as families."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages- African Delight"Oudekloof Wine Estate is 'n wenner. Dis jammer Paddagang Restaurant het toegemaak. Kole & Deeg in die dorp maak die beste breakfast."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Winterhoek Farm Accommodation"Bespreking van restauranttafel vooraf noodsaaklik oor naweke."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise"Het die dorp op 'n vorige geleentheid besoek, is vol geskiedenis, en pragtige plekke en geboue. Sal beslis aanbeveel om te besoek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Beautiful town with lots to see and do. Great destination."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Pragtig en skoon, wonderlik om te sien hoe die ou geboue bewaar en benut word. Die verskeidenheid restaurante en wynplase is heerlik vir enige smaak."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Duikersdrift Winelands Country Escape"Best wines and best food. The locals made us feel very welcome."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Annie's HideAway"Ideaal om te gaan wynproe en die Boland op sy beste te ervaar."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Eikelaan Farm Cottages"Baie moeilik om waardevolle terugvoering te gee. Tulbagh se ligging is fantasties, maar soos enige ander dorp in SA is agteruitgang baie sigbaar en armoede baie ooglopend. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Lemberg Wine Estate"Besoek gerus: Kerk straat, Kole&Deeg, The Olive Bistro en Theuniskraal."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Annie's HideAway"Dis altyd lekke om terug te keer, want dis mooi. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Citrus Self-catering Apartment"Dis 'n oulike dorp met 'n ryk geskiedenis."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Ons het gevind dat daar nie baie te doen is nie."
Wolseley, Witzenberg Municipality
Koraalboom Annex"Not much to do and not many restaurants available. Lovely scenery."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Annie's HideAway"Lacks a second decent supermarket. Spar is extremely busy. Many restaurants closed."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Wittedrift Manor House"Alles is gerieflij naby geleë om te besigtig. Parkeerspasie in die systrate is nie goed nie. Moet in die pad staan waar ander verkeer verby moet beweeg."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Lieflike plek met baie om te doen. Sal graag weer terugkom."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Witzenberg Base Camp"Baie nice dorpie en die locals is baie vriendelik."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"Pragtige, historiese Kerkstraat en die omliggende wynplase is fantasties!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Eikelaan Farm Cottages"Sommige van die wynplase laat nie hul besoekers soos gaste voel nie, iets waarmee ander plekke wel slaag."