Verified Reviews
Woodbridge Island
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Woodbridge Island
Rated 4.8 out of 5 based on 22 reviews.
"Baie sentraal geleë! Stil en rustig. Kan lekker stap op eiland en maklike toegang tot die strand. Pragtige uitsig."
"Woodbridge Island is a great spot to explore Cape Town and the extended outlying areas. Will definitely return. Thanks for a wonderful stay."
"Dit is rustig, veilig en baie netjies. Die ligging is sentraal en fantasties om alle areas rondom Kaapstad maklik te bereik."
"'n Mens voel veilig want daar is heelwat sekuriteit. Die omgewing is baie netjies."
"Maklik bereikbaar, veral met die besige verkeer in Kaapstad. Die ligging is sentraal en ideaal vir mense wat die hele skiereiland en omliggende areas wil verken. 'n Heerlike strand vir 'n verskeidenheid van wateraktiwiteite."
"Mooiste strand, sonsondergange en Ilhas Pub se cajun calamari is voorwaar die beste ooit en absoluut waarde vir geld. Baie veilig en op die publieke busroetes met billike pryse."
"Woodbridge Island is 'n wonderlike vakansie dorp waar mens kan bly, veral langs die see."
"Perfekte plekkie om in te bly. Regtig net 'n paar minute af van alle bestemmings bv. Canal walk. Ratanga Junction, V&A Waterfront, Bloubergstrand, Tafelberg ens. "
"Very pleasant, close to the beach. Have a spectacular view of Table Mountain from the beach! Very nice restaurants also situated on Woodbridge Island!"