Verified Reviews
Worcester
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Worcester
Rated 4.4 out of 5 based on 411 reviews.
"Verkeersprobleme in en om dorp. Spoedgrense op N1 wissel te veel. Dit is verwarrend."
"Sou graag meer tyd wou hê om Worcester self te besigtig. Is so sentraal geleë dat alles naby is. Die Karoo Nasionale Tuin was ‘n besondere ervaring, al het ons net die kort staproete gedoen. Ongelooflike mooi omgewing."
"My pa het familie gehad wat in Worcester gebly het en wou net weer 'n slag sien hoe dit daar lyk. Groot was my verrassing toe ek Trappestraat herken en ook die huis waar my pas se suster gebly het tot sy oorlede is 42 jaar gelede."
"Baie dag uitstappies in die area. Oulike eetplekke en natuurlik wynplase."
"Worcester het ons baie verbaas. Ons het die hele dorp en omliggende areas besoek en besluit dat dit werklik 'n soveel meer is wat die oog kan sien. Kyk beslis met nuwe oë na die dorpie."
"Close to the mall and town. Nice and safe area where the Sune Self Accommodation is at."