Verified Reviews
Worcester
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Worcester
Rated 4.4 out of 5 based on 411 reviews.
"Lekker lewendige dorp! Maar dis Rawsonville se wingerde en berge wat asemrowend mooi is!"
"Ek het groot geword in Robertson en ek sal nie Worcester kies as 'n toeristebestemming nie."
"The Daily Bread store has daily fresh baked breads, croissants and pasteis de nata and they are all heavenly! The Nuy Restaurant is a must to visit! Have some wine or gin tasting while you are there or get some great food at the restaurant."
"Ek is elke keer verras met wat Worcester alles aan toeriste bied - ek wens ek het meer tyd om dit behoorlik te ontgin."
"My moeder is 'n inwoner by Huis Brewis en ons kuier jaarliks as haar kinders op Worcester. Besoek die Wynkelders, olyfplase, padstalle en bistros altyd baie lekker!"
"Paaie is maar sleg, met baie gate. Tans verwaarloosde stad, wat vroeër pragtig was."
"Went to a local pharmacy and staff was very friendly, overall easy access to places I needed to be."
"Dit is ongelooflike mooi wêreld. Ons is baie lief vir Worcester. Naby aan baie ander plekke en besienswaardighede. Bied groot verskeidenheid verblyf en aktiwiteite."
"Worcester is 'n baie mooi plek. Die dorp is baie groot en mense is vriendelik daar."
"Worcester is n pragtige plek. So mooi en skoon en geen slaggate nie. Dit is lekker naby geleë aan ander dorpe en dit is maklik om vandaar af te ry na Ceres, Wolseley, Paarl ens,"