Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 1417 reviews.
"Mooi dorpie met goeie instandhouding. Min restaurante oop op Maandae en Dinsdae buite skoolvakansies."
"Although close to Cape Town and rapidly expanding still retains the West Coast charm and is relatively quiet and relaxing."
"Tranquil. Friendly people, excellent customer service provided wherever we went."
"Dit was ons eerste naweek-besoek aan Yzerfontein en in ons wildste drome het ons nie gedink hoe kosbaar hierdie dorpie is nie. "
"Yzerfontein is lekker stil. Dis die perfekte plek vir 'n wegbreek. Dit gee mens die gevoel van 'n regte seevakansie."
"Bly net 'n ongelooflike lekker rustige wegbreek plek! Naby genoeg aan die Kaap om die wegbreek die moeite werd te maak. "
"Baie oulike plekkie. Alles voel stapafstand van mekaar af. Baie lekker padjies vir draf/stap. Nooit onveilig gevoel nie."
"Gerieflik naby aan Somerset Wes, pragtig, skoon en skynbaar misdaad-vry. Ons was voorheen gereeld op Paternoster, maar sal nou heel waarskynlik meer gereeld na Yzerfontein gaan vir 'n naweek."