Verified Reviews
Zululand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Zululand
Rated 4.4 out of 5 based on 1538 reviews.
"Die lekkerste vakansie-bestemming ooit! Strande lekker skoon en aangenaam om te besoek. Ons trip Cape Vidal toe was ook fantasties gewees, sowel as Dukuduku wildsplaas."
"Beautiful area. Unfortunately it rained a bit when we were on our hippo and croc cruise but it didn't ruin it for us. There are lots of easy drives to the beaches. Definitely a place worth visiting!"
"Isimagaliso is one of the most amazing places to visit! There is so much biodiversity to explore and it's a well-visited family reserve."
"Ons was vreeslik beïndruk met al die oulike klein winkeltjies en smul lekker restaurante. Die dorpie se mense is almal baie behulpsaam en vriendelik. Die dorpie en strande was pragtig en skoon!"
"If you are into diving or snorkelling this seems to be the place. Beautiful beach, great 4x4 experiences, wonderful nature reserves around. Very small town that seems to be operating mostly seasonally. Mostly locals throughout the year which also makes it a real South-African experience. Go and look at the weavers and go experience the different tourist attractions such as quad bike excursions and the sea turtles!"
"Our home away from home. We go to St Lucia 3 to 4 times a year because we love nature. Cape Vidal is the only place in the world where you drive through a nature reserves and end up on the beach after seeing lots of animals. Love this place."
"Historiese en ou geboue om te sien. Vriendelike mense. Natuurliefhebber se paradys."
"Sal graag wil sien dat meer moeite gedoen word om mond oop te kry en oop te hou. Ek het in my jong dae baie daar visgevang. Daar is ook baie vreemdelinge van naby nedersetting wat dorp rond dwaal, maar sien heelwat sekuriteit en polisie se teenwoordigheid. "
"Cape Vidal was definitief vir ons 'n hoogte punt. Dit is elke sent werd. Dis nie oorvol nie, mens loop nie baie ver strand toe nie. My 3 jarige seuntjie het natuurlik die krokodilplaas geniet. Dit was werklik 'n baie lekker naweek."
"Dit is jammer dat mens moet betaal om strand toe te gaan, en die paaie is in 'n slegte toestand."
"Fantastiese klein dorp met baie karakter. Restaurante het lekker kos en daar is baie om te sien in die omgewing. Stel die hippo en crocodile cruise, Chane se kaasplaas en 'n Cape Vidal uitstappie definitief voor. Beste plek vir al jou benodighede is Banana Box butchery, hulle het alles wat jy sal nodig he in St. Lucia. Goeie manier om die dorp te sien is om te stap, jy sal die natuur soveel better aanskou en die mooiste dinge sien. Pasop net vir die ou seekoei wat ook daar rondloop. "
"It's like coffee to the soul, peaceful, nature at its best, and must say, also very safe."
"My persepsie was dat Richardsbaai 'n nywerheidsdorp en hawe is, maar dit was 'n aangename verrassing! Ons het maar oorgebly dat die pad tussen Durban en St. Lucia nie te lank word nie, maar ons het lank op die pier vertoef en die restaurant op die Waterfront geniet."