Verified Reviews
Zululand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Zululand
Rated 4.4 out of 5 based on 1538 reviews.
"Die parkering was 'n klein bietjie van 'n probleem. Die plek vir voertuie is baie beperk."
"Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige persoon wat daardie omgewing wil gaan verken."
"Ons was effens teleurgesteld oor hoe St Lucia Estuary agteruitgegaan het oor die afgelope paar jaar vandat ons laas daar was, maar ons het nogtans ons vakansie geniet en die gemaklike verblyf het bygedra tot 'n aangename tydjie."
"Meer-en-See is goed geleë in terme van toegang tot die Waterfront en alle ander dele van Richardsbaai. "
"Is die beste strand! Pelican Island was ons gunsteling! Meer-en-see! Baie dankie dat julle ons kind se eerste see-ervaring baie spesiaal gemaak het!"
"Pongolapoortdam is 'n fantastiese bestemming! Dit is ongelooflik mooi daar en ons sal verseker weer na die area toe gaan."
"Dit is net baie ver van die strand af en met die boardwalk wat toegemaak is, kan mens glad nie by die meer uitkom nie. Wanneer die mond oopgemaak word sal die hele St Lucia weer lewe kry. Die dorp het baie agteruitgegaan vandat ons 3 jaar gelede daar was. "
"St Lucia Estuary is gemik op buitelandse toerisme. Van die aktiwiteite is buitensporig duur en vir normale Suid-Afrikaners is dit net onbekostigbaar duur."
"We visited in September, out of season. The weather was mild to warm. In the short time of our stay, we tried to explore what we could as seniors. Boat trip with a visit to a large family of hippos, a day trip to Cape Vidal, using most of the loops in the park for game viewing (close encounter with 2 rhinos), watching 3 hippos roaming the street during the night, visit to the beach. A lovely, small town, very clean, although the restaurant prices may be slightly on the high end. I can recommend this place any time."
"Stunning place to visit in South Africa! Shows the diversity of this beautiful country! You have the best of everything: beach and wildlife! "
"Very neat and scenic area, close to the beaches, waterfront and shopping centres."
"Dis mooi, maar dis al. As jy visvang, is dit seker lekkerder daar as toeris. Daar by die dam en village is dit maar bietjie van 'n gemorsspul, so mens kan maar stilhou, kyk en aanry."
"St Lucia is pragtig! Die plek is veral gewild onder toeriste van Europa en die rede is duidelik want daar is baie om te doen en te sien! Ons het op St Lucia besluit omdat ons, ons hondjie wou see toe neem en dit was ideaal. Meeste van die restaurante het ons ook toegelaat om hom saam met ons te bring en hy het stroopsoet onder die tafel gesit. Ons kan St Lucia ten sterkste aanbeveel as 'n heerlike vakansie bestemming!"
"It’s a very popular destination, so be prepared for crowds! Try to stay in a smaller guesthouse to enjoy St Lucia in full. "
"Mooi skoon en netjies naby wildtuine, rivier en meer. Dis die moeite werd om te besoek."
"Pragtige natuurtonele. Wonderlike vakansiedorpie. Sal weer teruggaan. Ons vakansie was egter heeltemaal te kort!"