Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 1926

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaynor M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Amazing! They thought of everything. Clean and modern. I was so surprised when I returned to discover that somebody actually washed my dishes for me. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Oorslaap vir sporttoernooi. Ons het @ 1926 gekies omdat dit baie netjies gelyk het op die webtuiste. Die prys was ook heel aanvaarbaar. Ons was die dag van aankoms effe vroeg, maar Toni het ons tegemoetgekom en 2 ure vroeg laat inboek. Die eenheid is uiters netjies en ek glo mens kan vir lang periodes gemaklik hier bly. Veiligheid is 'n prioriteit en @ 1926 maak seker mens voel veilig met al die nodige dinge in plek. Vir oorslaap in Piketberg sal ek @ 1926 sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Hoewel ons net een aand oorgeslaap het, sal ons definitief weer hier bespreek. Hoogs aanbeveelbaar. Alles wat jy nodig het en nog meer. Dit is 'n lieflike plek en baie rustig. Sal in die toekoms definitief weer hier kom bly. Baie dankie, Toni.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2023

Laidback and relaxing. Very relaxing atmosphere with a stunning view of the mountains in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eswé
@ 1926
Thank you so much for your kind words about the view. We understand that part of the experience of staying with us is about taking in the stunning natural surroundings. We strive to make sure that our guests can enjoy a relaxing atmosphere while they are here. Thank you again for your feedback and we look forward to seeing you again soon!

Celesté W
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Gerieflik, stylvol, rustig en veilig! Die woonstel is baie netjies en stylvol, die ligging van 1926 is gerieflik geleë - weg van die besiger sakekern, so selfs Saterdag se bedrywighede het nie die rustige atmosfeer gedemp nie. Die kombuis is ten volle toegerus, wat net verder bydra tot die gerief. Ek is ook aangenaam verras toe ek Saterdag tuis kom en besef iemand het kom opruim terwyl ek uit was - groot bederf! Ek hoop ek het binnekort rede om weer by 1926 tuis te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odile P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Hemels! Na 'n baie lang en uitputtende werksdag, was dit die ideale plek om af te skakel en te ontspan. Baie netjies en goedversorgde eenheid. " A home away from home. ".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Netjies en modern. Lieflike plek, netjies binne en buite. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Heerlik! Baie dankie Toni vir ongelooflike vriendelikheid en ekstra moeite en bederf met ons verblyf. Selfs op kort kennisgewing en laat aankoms, was jy meer as bereid om ons te help. Ons sal vir seker weer van julle diens gebruik maak. Baie netjies en silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2022

Rustig en voel veilig. Baie netjies en huislik. Toegang tot DStv 'n aangename voordeel. Stilte 'n welkom karakter. Aanbeveel dat u beklemtoon vir gebruik van braaifasiliteit jou eie hout voorsien moet word. Elvona was baie toeganklik en reageer onmiddellik op versoeke en het kontak behou totdat sy verseker was ons is uitsorteer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jo-ane A
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Dit was wonderlik. Dit was modern en netjies. Toni was baie gaaf en altyd beskikbaar. Selfs gereel dat my klere gestryk word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eswé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kerk- en Voortrekkerstraat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c597deaa40a139401a9560a9791fe2021d504ec63954b6626097576861fe4900a1c99bc127881d7549e7f22b1fca3d8715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Corner of Church and Voortrekker Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.906089022589 18.754934817553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang