Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 336 Bourke

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir @ 336 Bourke
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Abrie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie L

Gerieflik, gemaklik, skoon en gasvry.

Ons het dit baie geniet en dit was gerieflik en skoon. Lekker ligging en was ook maklik om te kry. Ons sal definitief weer terugkom.

Christi K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi K

Rustig, ideaal vir iemand wat ZAH moet besoek.

Vriendelike diens, perfek geleë by Zuid Afrikaanse Hospitaal. Veilige area. Waarde vir geld. Sal nie op 'n ander plek gaan slaap as ek weer Pretoria toe moet kom nie.

Tienie P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie P

Dit was baie netjies en het ek 'n heerlike nagrus geniet.

Ek was baie tevrede. My man is in die hospitaal opgeneem en dit was gerieflik en naby. Dit was glad nie moeilik om te kry nie, veral as ek as 'n vrou alleen moet rond beweeg en die plek nie ken nie.

Janine D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Aangenaam.

Netjiese plek en vriendelike diens.

@ 336 Bourke se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer gaste soos jy.
Groete

@ 336 Bourke
Malcolm M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm M

Convenient and functional.

Very convenient and so close to SANParks where I was consulting for the week.

Tersia H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia H

Very good.

Very good. Next time, I will book a room with my own toilet and shower.

Andre P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P

Dit was presies soos die foto's dit beskryf.

Dit was gerieflik. As bejaarde egpaar was dit net beter toe ons na die London kamer geskuif het met sy eie badkamer, meer privaat.

Jan E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan E

Plek is netjies en skoon. Net jammer van die trappe (ek is 75).

1. Ligte buite kan verbeter word. 2. Wys op die trappe vir ouer mense. 3. Kan gerus melk voorsien vir tee en koffie. Gebruik ook hoë gehalte koffiesakkies. 4. Bedlampskakelaar kon nie gevind word nie. 5. Yskas/vrieskas kan gerus skoongemaak word van al die ys. 6. Naamplaat as jy van die hospitaal af kom is nie sigbaar nie.

Lune S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lune S

N goeie 'budget' opsie.

Ons het lekker gebly en lekker geslaap. Let wel, die kombuis is nie ingerig vir 'self-catering' nie. Die gasstoof is nie gekoppel aan gas nie, van die kombuisware is gebreek, en daar was geen spasie in die vrieskas om kos te bêre nie. Die area was baie stil en die personeel vriendelik. Die verblyf is 'n goeie budget opsie en is loopafstand vanaf UNISA. WiFi was beskikbaar, maar nie baie sterk nie.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Willemien E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Willemien E

Onprofessioneel.

Daar was baie beperkte koffie, geen melk nie. Bespreking was nie voorberei nie, en toe ons arriveer was daar geen voorbereiding vir ons getref nie.

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourke-straat 336, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90850c1e7ddf4cd96959408625c86c72994ee28f07fd367de16f497fb47f1589f038a5f438a3858b4e03f3cff78fea70aa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 336 Bourke Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7648562 28.2057169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang