Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Abelia Guest House

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abelia-straat 62, Helderview, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 060 R901 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ Abelia Guest House is in Somerset-Wes, Helderview en bied gehalteverblyf met sonkrag, ideaal geskik vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is gerieflik geleë naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 5 selfstandige suites wat almal op sonkrag gebruik. Sekere kamers het 'n TV met DStv-kanale en The Studio-kamers het 'n slim-TV met Netflix. Alle kamers het privaat ingange, komplimentêre WiFi, lugversorging, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike swembad.

Gaste kry ook veilige parkeerplek vir hul voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir @ Abelia Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Abelia-straat 62, Helderview, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Abelia Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 060
R1 060 R901
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 060
R1 060 R901
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abelia-straat 62, Helderview, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA970635f5aeacf379e3d6bf99f0a4db9cba07e38b0d53756001f06286afd216a9b30e06a6299a2169520568fe9be4e0253a73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 060 nouVanaf R901 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 62 Abelia Street Helderview 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059443698465 18.82359844192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang