@ Greys Guesthouse
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jock Meiringstraat 32, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R890 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
@ Greys Guesthouse bied gerieflike kamers in die hartjie van Bloemfontein oorkant Grey College.
Daar is 8 luukse gastekamers in dié historiese gebou. Elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met bad- en gesighanddoeke. Daar is ook 'n yskassie, koffie, tee, beskuit, 2 bottels water, 'n TV met DStv en WiFi in al die kamers.
Die moderne oopplan-leefarea en -eetarea is naby ontvangs geleë. Ons bedien soggens 'n spesialiteitsontbyt in die eetarea en gaste kan op die stoep ontspan en die uitsig geniet.
Daar is veilige parkeerplek vir elke kamer. Rook is verbode by die gastehuis en troeteldiere word nie toegelaat nie.
@ Greys Guesthouse is stapafstand vanaf Mimosa Mall en die Mediclinic, net 1,4 km vanaf Loch Logan Waterfront en 4 km vanaf die Universiteit van die Vrystaat. Bloemfontein bied verskeie besienswaardighede soos restaurante, museums, die Bloemfontein-dieretuin, die Botaniese Tuin-boomroete, die Vrystaat Botaniese Tuin, Windmill Casino, en vele meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Jock Meiringstraat 32, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink @ Greys Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Park West Universitas Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jock Meiringstraat 32, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang