@ Jameson
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jamesonlaan 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
@ Jameson is 'n losstaande woonstel op die eienaar se perseel in Kimberley wat gerieflike oornagverblyf aan reisigers en vakansiegangers bied.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en in die leefarea is daar 'n slaapbank wat 1 volwassene of 2 kinders kan akkommodeer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis en leefarea het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het genoeg sitplek, 'n TV, lugversorging en 'n lessenaar. Gratis WiFi word voorsien.
Die woonstel is naby winkelsentrums, skole en plaaslike hospitale geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Luzan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jamesonlaan 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink @ Jameson het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rhodesdene Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jamesonlaan 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang