Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Lantic View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 1, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

@ Lantic View is op die rand van die Walkerbaai-kuslyn in Gansbaai geleë en bied 'n pragtige uitsig oor die hele Walkerbaai en op die Kleinrivierberge.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad en stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n TV en spog met 'n pragtige see-uitsig. Ouwêreldse buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Die hele Walkerbaai-area tussen Gansbaai en Hermanus is 'n walvisbewarea en hierdie vreedsame reuse van die see, die noorkapperwalvisse, kan van die kus af gewaar word. Gaste kan ook naby hierdie intelligente soogdiere kom danksy die voetpaadjies al langs die kus.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jason P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Very relaxing with beautiful views from the living room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Isabel B
Gesin met tieners
5.0
Beste uitsig en uitstekende waarde vir geld. Wonderlike juweel van 'n huisie by die see. Baie skoon, uiters goed toegerus. Die seeuitsig is onverbeter...
Sien meer
Des 2023
Nicolene V
5.0
Ongelooflike oulike plek met die mooiste uitsig! Gasvrou was so gasvry, tot ons voorsien met Eskom se kragonderbrekingskedule. Die groot bederf was di...
Sien meer
Aug 2023
Rika H
Saam met lewensmaat
5.0
See-uitsig vir kilometers. @Lantic View het behoorlik alles en nog wat. Alles is daar en het mens bitter min nodig. Die plek het 'n besonderse see-uit...
Sien meer
Mrt 2023
Tienus L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig, seefront, baie goeie vakansiehuis. Sal hierdie plek aanbeveel om te bly, uitstekend.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kusweg 1, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Lantic View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 1, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f7b14cf25c23ac6b88440e8fb51bb55026734bdd16a7d1642b28a0dc2abf8e5ac51af1b4abc154095b023dc259c6c3a449d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1 Kus Road Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.571736869717 19.34956856316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang