Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Mosaic 6

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

@ Mosaic 6 is 'n enkelwoonstel in die hartjie van Potchefstroom. Dit is in 'n stil deel van die dorp geleë, maar tog naby winkels, restaurante, dokters en hospitale.

Dié selfsorgwoonstel is ideaal vir 2 gaste en 1 kind en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind, 'n eetarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n eenplaatstoof, 'n ketel, eetgerei en breekware. Komplimentêre koffie, tee, suiker en drinkwater word een keer met aankoms voorsien. Braaigeriewe en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

@ Mosaic 6 bied parkeerplek agter veiligheidshekke op die perseel. Plaaslike besienswaardighede in die area sluit natuurreservate en parke, museums, historiese landmerke, nasionale monumente, verskeie kosmarkte oor die naweek, winkelsentrums en allerlei buitemuurse doendinge in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marli N
5.0
Rustige verblyf, wonderlike gasheer. Die gasheer is vriendelik en die gasvryheid uitstekend. Hy het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer. Die plekk...
Sien meer
Jul 2024
Elmarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat ons nodig het. Veilige en rustige buurt. Dit was lekker, dankie.
Feb 2024
Gavin R
5.0
Great. It was real value for money, well-equipped kitchen, and was great for what I needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Premed (pty) Ltd D
5.0
Fantastic. The most friendly hosts, clean room, tidy, comfortable, excellent kitchen, quiet surroundings, safe stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Marthie R
5.0
Sentraal geleë en veilig. Die plekkie is smaakvol gemeubileerd en is baie goed toegerus. Dit is ook sentraal geleë en veilig.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Barnardstraat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink @ Mosaic 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d0bd522546379eec299a96dc5bfe8a36b91660456e04c48bbff7f9d2edf4a7feb055f57dcb3788cb0d37fd3dac6b6f13bee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 21 5 1 5 6 Barnard Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -26.7088793 27.0947843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang