Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Mulberry Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Farlanestraat 17, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 460 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

@ Mulberry Cottage is ‘n moderne selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Fichardtpark in Bloemfontein.

Die huisie het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers gebruik die badkamer wat 'n stort en 'n toilet het.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank geniet word. Die sitarea het 'n TV met sekere MNet-kanale. Wifi met Netflix is ook beskikbaar.

Daar is geslotekringtelevisiekameras op die perseel vir veiligheid en hulle word gemonitor.

Gaste het toegang tot die swembad, braaigeriewe en daar is parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis agter 'n elektriese hek. @ Mulberry Cottage is 'n rookvrye instansie en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

@ Mulberry Cottage is net 750 m vanaf Rosepark-hospitaal, 2 km vanaf verskeie winkelsentrums met restaurante en 3 km vanaf die Windmill Casino.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mc Farlanestraat 17, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink @ Mulberry Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 460
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 460
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Farlanestraat 17, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151696b380fa7fb0581d78ba765cdacac8b8c70fd8942fedf0d50ea19d839368b90e7de1b962f1e3f1c7ed2da07466b46ab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 17 Mc Farlane Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.153340045086 26.182969569346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang