Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Waterkloof Palms

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chrissie V
1 nag
5.0
Nov 2024

Fantasties Die plekkie is stunning. Lekker veilig. Gasheer is baie gaaf! Neem egter in ag dat die eenheid nie alternatiewe krag voorsien nie en Pretoria is maar 'n onbetroubare stad! Pak powerbanks vir selefone ens! Ek sal vir seker weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Skoon, netjiese, gemaklike, pragtige plek! Dit was bo my verwagtinge en meer. Die plek so, so, so skoon, vars blomme, vriendelike diens en baie gemaklik. Ons het so sag en lekker geslaap! Ons gaan beslis weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Asemrowend. As ek 20 sterre kon gee, sou ek dit doen! Fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdelize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik en smaakvol. Die verblyf is keurig gemeubileer en die ligging is ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chani L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik oornag. Still, rustig en veilig. Sal ons eerste opsie wees vir 'n Pretoria. Heerlik oornag. Still, rustig en veilig. Sal ons eerste opsie wees vir 'n Pretoria omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lieflike verblyf in Waterkloof. Ons het heerlik oorgeslaap, baie dankie. Dis 'n lieflike plek, stylvol gemeubileer, baie skoon en netjies, die bed slaap heerlik en daar was die mooiste vars rose in die kamer. Ons sal definitief weer hier oorslaap. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie gerieflike verblyf en ideaal geleë. Ons het baie lekker gebly. Dit het presies voldoen aan ons behoeftes. Dit was netjies, skoon en veilig. Die gasheer het ons goed ontvang en uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelize S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Rustig, skoon, welkomend, regtig waarde vir dit wat jy betaal. Dit is 'n pragtige, skoon plekkie. Met soveel gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitmuntende welverdiende 5-stêr verblyf. Verskriklik mooi top klas plekkie, alles is perfek en deeglik skoon en netjies. Michaell het ons hartlik ontvang, baie aangenaam! Sal Waterkloof Palms baie beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelu
@ Waterkloof Palms
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Nerina. Hoop ons sien julle binnekort weer!

Carike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

10 uit 10 vir @ Waterkloof Palms. Baie wonderlike plek. Eienaar baie vriendelik en is warm verwelkom. Ongelooflik mooi, luuks en baie netjies. Baie goed toegerus. Ook baie veilig. Sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelu
@ Waterkloof Palms
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons waardeer dit! En sien uit na julle volgende besoek....

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelu Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuillaan 7, Waterkloof, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64560469501b07afa816fc999c8931b3098bf66e3e57e472c34c7fb3d0de4464deaa9aa47e39583c3338aea92a4c59073299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 7 Kuil Avenue Waterkloof 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7866426 28.2567932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang