Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 on Titania

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Alletta S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Baie aangenaam, veilige plek en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik. Sal weer hier oorbly saam die gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
1 on Titania
Baie dankie - waardeer.

Daleen R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2024

Privaat, netjies en vriendelik. Linda het al die reëlings vinnig en doelgerig met ons getref. Sy was so gaaf om die beurtkrag skedule elke dag deur te stuur. Simon was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal weer by julle kom bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
1 on Titania
Baie dankie Daleen - ons sal jul baie graag weer ontvang

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Linda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Titania-straat 1, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c78c8b45a7a9b959e8dc23907ad6c070c2a38944bc031692ed01e36e16dc456f8b26ddc0c0c50c62030b378d7c587421ed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1 Titania Street Bendor Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.89832149488 29.480030000694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang