Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Step @ a Time

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Adcock-straat, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1 Step @ a Time bied baie basiese begrotingsvriendelike oornagverblyf op die boonste verdieping van 'n selfoonherstelwinkel in Barberton.

Dié verblyf bestaan uit 'n ruim rugsakreisiger-slaapkamer wat met 'n dubbelbed en 'n staande waaier ingerig is. Daar is ook 'n spieëltafel in die slaapkamer beskikbaar. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Die ligging van hierdie akkommodasie is stapafstand van 'n kruidenierswinkel en 'n hardewarewinkel af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Maaltye op versoek
Privaat ingang
Skoonmaakdiens
Waaier

Ligging

  • Adcock-straat, Barberton, 1300, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Barberton Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Adcock-straat, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe069228c626239566a0a89215b0b7e0cdb56ebfe8c0447379bb33ffa8ae832f2d5fb79b2b70fcc29e6ff163381074a7d04d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 2) Adcock Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-16:00 08:00 -25.78974029229 31.055603038623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang