Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Van Der Westhuizen

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Monique D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Skoon, netjies, baie goeie klientediens, puik! Puik diens, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Perfek vir 'n wegbreek binne ons gebied. Aand weg van ons normale routine binne ons omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie lekker geslaap. Hulle sal maar net daaraan moet dink om parkeerarea bietjie groter te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet A
1 nag
5.0
Mei 2022

Very clean and spacious. Quiet area. Nice central spot for a sports event stop over. Vehicle parked in secure off road parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Private, we felt at home. The place is cozy and fully equipped with items every traveller needs. People were very friendly, warm and welcoming. I would definitely book this place again, maybe for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eliza-beth R
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Skoon en netjiese eenheid. Eienaar baie vriendelik. Gerieflike verblyf wat ek vir enige iemand sal aanbeveel. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
Kort verblyf
4.8
Sep 2020

Excellent. This venue is very well located. All the necessary accessories are provided, it is clean, well maintained and the manager and staff are friendly and helpful. I will surely recommend this venue and will surely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

Dit was aangenaam. Ons het heerlik daar gebly. Omgewing baie rustig en sentraal geleë Sal vir seker weer daar tuisgaan. 5 ster verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francia F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

Lekker gebly, alles baie netjies en mooi. Sal weer van die gastehuis gebruik maak, was baie vriendelik ontvang, sommer tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Gerieflik en gemaklik. Ons geniet dit elke keer om van hierdie eenheid gebruik te maak, alles is skoon, netjies en gerieflik. Julle gaan moeilik van ons ontslae raak. Sien julle weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Westhuizen-straat 10, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsvOwyDHljIet89hpg7OaCZfwwoBrEo7OkDc4sTfAK5XnnOtIjv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 10 Van Der Westhuizen Street Valmary Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.83917564566 18.654825160713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang