104 Shearwater - This Is Us
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claude Urbanweg, 104 Shearwater, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
104 Shearwater - This Is Us is 'n selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Sedgefield en is 100 m vanaf Myoli Beach.
Die woonstel op die eerste verdieping word met houttrappe bereik. Die trappe is steil en kan ongemaklik wees vir ouer mense en persone met gestremdhede. Op die hout dek is 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Geen kinders word toegelaat nie.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n sitkamer en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekgoed toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot Netflix, Amazon Prime en DStv Now. Gaste moet slegs met hulle eie rekeninge aanmeld vir DSTV Now and Amazon Prime. Netflix is beskikbaar in die eenheid. Gratis WiFi is beskikbaar.
Sedgefield is sentraal en naby Wildernis, George en Knysna. Gaste kan na die Map of Africa kyk, valskermsweef of vir natuurliefhebbers is Wildernis Nasionale Park, Goukamma Natuurreservaat en Groenvlei net om die draai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Claude Urbanweg, 104 Shearwater, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink 104 Shearwater - This Is Us het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claude Urbanweg, 104 Shearwater, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap