11 Ballito Hills
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hills-laan, Ballito Hills, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
11 Ballito Hills is 'n sjiek selfsorgwoonstel in die veilige Ballito Hills Lifestyle Estate en is ideaal vir diegene wat op soek is na kuswegbreek, aangesien dit naby die Dolphin Beach is. Gaste geniet ook toegang tot die landgoed se geriewe.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en verder is daar ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié area het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die skuifdeure lei na 'n stoep met meubels en 'n ingeboude braai. Ballito Hills Lifestyle Estate spog met verskeie geriewe wat insluit 'n swembad met sonstoele, 'n kinderspeelarea, gimnasium, muurbal-, padel- en tennisbane, 'n binnenshuise sokkerveld, 'n fliekkamer, 'n pamperlangsentrum, restaurante en 'n buitelugskaakstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hills-laan, Ballito Hills, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hills-laan, Ballito Hills, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang