Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Brenton Park

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir 11 Brenton Park
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christelle D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D

Veilige area. Vriendelike gasvrou. Baie goeie geriewe. Ons het baie lekker gebly.

Dit was 'n heerlike wegbreek. Ons het lekker ontspan.

Christelle D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D

Heerlike paar dae in die natuur. Ons kon regtig ontspan.

Heerlike, rustige, stil omgewing. Baie veilig. Die kinders het dit verskriklik geniet om die bosbokkies en voëltjies elke dag te voer. Hulle is so mak. Die geriewe is baie goed. Daar is 'n wassery, swembad, tennisbaan, speelarea vir die kinders. Die huisie is goed ingerig en het alles wat jy moontlik sal benodig. Die stoep is lekker beskut en het 'n lekker groot braai. Snoesige beddegoed en netjiese badkamers. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Nuzel L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuzel L

Lieflike plek vir 'n wegbreek.

Ons kuier by Brenton Park was uitstekend, ek sal dit enige tyd vir mense aanbeveel, die plek is beautiful en netjies. 10 uit 10.

Brigitta P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brigitta P

Very enjoyable.

Most pleasant and comfortable.

Dolores S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dolores S

It was alright and safe.

The stay was okay. It's just too far from the city and everything. Only used the accommodation at night to go to sleep, as you cannot go to the shops if you need anything.

Rentia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V

Baie lekker.

Baie dankie, ek het baie lekker gebly. Alles was perfect.

Adre C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adre C

Heerlik rustig, diere paradys vir kinders.

Baie rustig, netjies en naby aan Knysna en Plettenbergbaai.

11 Brenton Park se terugvoer

It was an absolute pleasure to accommodate you and your family.
Best wishes, Cheryl.

11 Brenton Park
Chris V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Perfect getaway for family with little kids.

Lovely home with wildlife and play area/pool to entertain the little ones. Only issue we had was that we were given the incorrect gate code and had to wait a while in the street until another family eventually opened it for us.

Tara N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara N

Perfect location, the chalet had everything we needed.

The facilities like the swimming pool, tennis court and general gardens were most enjoyed by our family. The buck, rabbits, guinea fowl and Ibis were great to watch and are not pesty in any way (they are well looked after). This particular chalet is fairly private and well located within the Brenton Park estate. Cheryl was so accommodating and friendly.

11 Brenton Park se terugvoer

Thanks for the super review which is appreciated.
So glad that you had a comfortable and enjoyable stay.
We hope that you will visit again in the future.
Best wishes, Cheryl.

11 Brenton Park
Etienne S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Pragtige natuurwegbreek.

Pragtige oornaggeriewe. Sal definitief weer hier kom aanklop.

11 Brenton Park se terugvoer

We look forward to welcoming you back again one day in the future!
Best regards, Cheryl.

11 Brenton Park
Joe K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe K

Very peaceful and in touch with nature. Accommodation contained everything one could possibly need.

A wonderful safe setting, surrounded by nature and some pleasant surprises in terms of visits by some of our furry and feathered friends.

11 Brenton Park se terugvoer

Thanks Joe - glad that you enjoyed your stay. Hope we see you again one day in the future!
Best regards, Cheryl.

11 Brenton Park
Elisme T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elisme T

Heerlik gebly.

Het lekker gebly. Blyplek was skoon en netjies. Het veilig gevoel daar. 2 enkelbeddens kan moontlik in 'n kamer omskep word vir meer privaatheid. Andersins, heerlik!

Jacques F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques F

Resensie vir 7 Brenton Park.

Resensie vir 7 Brenton Park (geskuif van eenheid 11 na 7). Baie ruim en netjiese selfsorgverblyf in Brenton. Vriendelike gasvrou. Eenheid 7 goed toegerus met al die nodige - geskik van langer verblyf. Naby aan swembad en tennisbane, met groot grasperk voor eenheid. Kort rit na Brenton strand.

Andries M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M

Ontspannend.

Die huis is baie goed ingerig en netjies. Daar is baie aktiwiteite naby om oud en jonk gelukkig te hou.

11 Brenton Park se terugvoer

Thank you for the nice review, and we are glad that you had a comfortable and enjoyable stay.

Kind regards, Cheryl.

11 Brenton Park
Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capt. Duthie-laan, Brenton Park 11, Lake Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL3JEA4efAU5MJZZKHLJgd9bAxyjTMnRNSRldJuAFkAywh2CDjH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 Capt. Duthie Avenue 11 Brenton Park. Lake Brenton 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05842 23.028036
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang