Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Portobelo

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-boulevard-Wes 18, Portobelo 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

11 Portobelo is 'n gerieflike woonstel met 2 slaapkamers in Mosselbaai.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Daar i sook WiFi, 'n TV, DStv, 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is.

As 1 of 2 gaste bespreek, word die tweede kamer gesluit. As die 2 gaste verkies om nie 'n kamer te deel nie, sal die tweede kamer teen 'n ekstra koste beskikbaar gemaak word. Dui asb. jou voorkeur in jou navraag aan.

Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek en 'n braai-area op die perseel.

11 Portobelo is slegs 400 m vanaf Diazstrand en die Diaz Waterpark. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos bergfietsry, 4x4-roetes en besienswaardighede soos die Bartholomeu Dias Maritime Museum, die Garden Route Casino en die Cape St Blaise se vuurtoring.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alta C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was 'n wonderlike plekkie met 'n mooi uitsig van die balkon af.
Nov 2024
Leandrie V
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike knus akkommodasie. Die verblyf was netjies, veilig en baie aangenaam. Al die nodige inligting m.b.t. die hekkode, sleutels ens. is aan ons...
Sien meer
Okt 2024
Selma V
5.0
Ons het heerlik gebly. Die swembad was 'n treffer en dit was loopafstand van die straat. Ons het baie lekker gebly. Alles in die woonstel was geriefli...
Sien meer
Jan 2024
John D
Gesin met tieners
5.0
Koste effektief, veilig, netjies, rustig. 11 Portobelo het aan al ons verwagtinge voldoen. Kan dit ten sterkste aanbeveel.
Jan 2024
Veronique H
Gesin met tieners
5.0
Lekke uitgerus na ons vakansie. Ons eenheid was baie skoon en gerieflik. Kommunikasie vanaf die eienaars was baie goed. Ons was vir 14 dae geboek in d...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Strand-boulevard-Wes 18, Portobelo 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 Portobelo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-boulevard-Wes 18, Portobelo 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabtu9b1j8l5N9HW4TRDWgpHB4t92yxCc3KXWw0x1uJfw33rsbx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 18 Beach Boulevard West Portobelo 11 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1605786 22.1076585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang