Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

110 L'Escalier Cabana

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Francois R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Puik! Skoon, netjies, waarde vir geld. Veilig en toegang tot strand is vinnig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yugeshnee P
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Was lovely, but would be nice if DStv was connected but we had Netflix to replace that. Also if there was a gate on the balcony doors it would be perfect because the sea breeze was beautiful. To have left doors open late at night would be even better. I suggest fans be replaced, not everyone will use prepaid aircon, overall we enjoyed our stay, especially the pool. Definitely recommend this place, and Priscilla was wonderful and very helpful along with the caretaker, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2023

Baie gerieflike plekkie, see-uitkyk word so bietjie belemmer deur die bome tussen die see en die woonstel blok. Baie lekker en rustige area. Sekuriteit is skerp. Woonstel redelik luuks.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2023

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Priscilla
110 L'Escalier Cabana
Hi Rezell Ek so jammer oor "bedbugs" Eerste wat ek dit hoor, ma ek sal ondersoek instel Dankie laat jy my inkennis stel Groete Priscilla

Abe M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Des 2023

Kuier was nie sleg nie. Nee, ek het ver gery. Die aircon in die hoofslaapkamer is prepaid, as dit vooraf gesê was, was dit nie 'n probleem nie. Die dakwaaier werk nie reg nie, die droër werk nie, daar is geen skottelgoedlap nie, geen toiletpapier, geen waaiers in klein kamers nie, en die TV in die hoofslaapkamer werk nie. Ek is glad nie gelukkig nie. Die WiFi is pateties en gaan aan en af, en die loadshedding ligte werk nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Jermina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

It was lovely, a safe place for kids also we really enjoyed. It has 3 bedrooms, I wish the second bedroom could have a double bed also but we had a marvellous time and we will definitely call again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Nov 2022

Ons het baie lekker gebly alles is daar wat jy nodig het. Winkels, restaurante en vermaaksentrum is naby.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tpmudau T
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

It was very good to be there, nice place. It is good because the place is near shops and beach at the back, the view of the sea, I will return to the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Netjies, veilig, met see uitsig. Baie dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid, Priscilla!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
110 L'Escalier Cabana
Groot plesier Marlene. Hoop ons sien jou spoedig weer.

Elsabè G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Baie aangename ervaring. Die woonstel is baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
110 L'Escalier Cabana
Hallo Elsabè G en familie, dankie vir die resensie vir 110 L'Escalier Cabana. U besoek was baie welkom en ons waardeer u waardevolle insette om ons dienste te behaal. Dit is baie vriendelik van u om 'n resensie met sulke positiewe en opmerkings aan te bied. U mening is die sleutel tot die verbetering van ons standaard. Nogmaals baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Kom gou terug. Wees veilig en bly en ry versigtig!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L'Escalier Cabanas 110, Kusweg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58f34491a9c45d6c61c57995cfa68294b8e560cfc5b9b20ae3675430a73bb2c5222abdbadbd8317ee1c63f1869d8757db7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 55 5 1 5 110 L'Escalier Cabanas No. 7 Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.057533597243 30.883630725201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang