Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

111 Azure on the Bay

Selfsorg
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
Mo.
31ste31Mrt
Di.
1ste1Apr
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
111 Azure on the Bay
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R675.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Vroeër uitklok en 'n later inklok kan met die eienaar teen 'n ekstra koste gereël word, maar dit sal nie altyd moontlik wees nie.
Neem asb. kennis dat 'n eenmalige skoonmaakfooi by die prys ingesluit is. Indien addisionele skoonmaakdienste benodig word, sal dit teen 'n ekstra koste wees en dit moet ten minste 24 uur vooraf gereël word. Hierdie koste kan met die eienaar bevestig word.
Rook is in die woonstel verbode, maar gaste kan op die balkon rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste moet daarop let dat die breekskadedeposito met aankoms in kontant betaalbaar is en binne 10 dae ná vertrek terugbetaal sal word, mits daar geen skade tydens hul verblyf aangerig is nie.
Die verblyf is selfsorg en gaste kan op hul eie gerief eet. Komplimentêre noodsaaklikhede word voorsien en sluit die volgende in: 2 rolle toiletpapier per toilet, 1 asbliksak, sjampoe, lyfwasmiddel, lyfroom, haaropknapper, tee, kitskoffie, suiker en melk. Gaste is verantwoordelik om dit aan te vul soos nodig. Indien die woonstel 'n skottelgoedwasser het en gaste dit wil gebruik, word hulle gevra om hul eie skottelgoedwassertablette of poeier saam te bring.
Neem asb. kennis dat die meeste van die woonstelle van voorafbetaalde elektrisiteit- en watermeters gebruik maak. Om gemaklike verblyf te verseker, is elke eenheid vooraf met 'n gemiddelde gebruikstoelae vir 'n klein gesin gelaai. Vir verblyf van 7 dae of meer sal gaste dalk addisionele eenhede vir elektrisiteit of water moet koop. Hierdie beleid bevorder verantwoordelike verbruik en help om koste vir beide gaste en eienaars laag te hou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azure on the Bay, Hang Ten-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2d16ebe8767a6f914a2d6b0a1d2319d11f3da83f88a40f9583b9e2335863113c7631330c72c08e0756f9ae777848432e8a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Azure on the Bay Hang Ten Drive 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7919107 18.4594739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456