Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandhaus Langebaan

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 114, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strandhaus Langebaan bied strandfront-verblyf in Langebaan en is ideaal vir ’n gesin wat op soek is na 'n see-en-son-leefstyl. Dié verblyf is by Noordstrand net 6 m vanaf die water geleë en gaste kan rustig op die strand stap of die verskeie restaurante in die area besoek.

Verblyf is in 7 gaste-suites, met 1 of 2 slaapkamers, met slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste elk beskikbaar. Elke eenheid is volledig met selfsorggeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n swembad.

Hierdie verblyf bied kajakke wat gaste kan gebruik en hulle kan gaan fietsry, sweefski, seilplankry of net sommer op die strand ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en dit is naby verskeie restaurante geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jackie R
Gesin met tieners
5.0
Asemrowende see uitsig. Dit voel of jy op die strand sit. Sielsverkwikkend en asemrowend mooi! Netjies en ruim. Nader aan die see gaan jy nie sommer k...
Sien meer
Apr 2024
Kallie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie bevredigend. Definitief baie lekker, dankie.
Mrt 2024
Dennis O
Saam met lewensmaat
5.0
It was magical. Our stay was awesome. The location is ideal and close to a lot of attractions. The owners are super friendly and welcom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Estelle K
Gesin met tieners
5.0
Hierdie plekkie met sy ligging is beter as Netflix kyk. Wanneer ek lanklaas my kinders gesien het, en hul kom kuier, dan kies ek die Weskus. 114 on Ma...
Sien meer
Des 2023
Helena A
Saam met lewensmaat
4.2
Baie lekker gekuier. Ek sal voorstel dat daar 'n afskorting/skadunet tussen eenhede geplaas word vir meer privaatheid.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 114, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandhaus Langebaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 114, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d8c4938efddff5e004ccbc6028c3e166c6d02da5c0edc5b61f5df05e5eea20fae47fa6ddbd90d2ccfc60e2f9b37c68af8a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 114 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.080310504513 18.033117963826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang