Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

117 on Oak

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2025 tot 21 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 117, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R790 R527 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

117 on Oak is in Cullinan geleë, 30 km oos van Pretoria. Dié lieflike Victoriaanse huis uit die 1920's is in die bekende Jakaranda Oak-laan in Cullinan geleë. 117 on Oak beklemtoon die geskiedenis van voormalige mynkapteine oor die afgelope 100 jaar. Die dorp is bekend vir die grootste diamant wat ooit ontdek is en nou in Koningin Elizabeth se kroon is. Die dorp het 'n ryk geskiedenis en die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Verblyf word in 3 stylvolle eenhede gebeid met en-suite badkamers.

117 on Oak is 1 km vanaf die meeste funksielokale asook bekende besienswaardighede, soos die Cullinan Junction, 'n bekende ou stasie, plekke van geskiedkundige belang, Adventure Zone, Zau Spa en die Cullinan-myn. Die omgewing is boomryk en lok dus baie voëls, en kinders kan veilig hier speel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lize-mare L
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek vir 'n vinnige wegbreek. Oulike plekkie. Baie goeie kliënte-diens.
Mrt 2025
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie oulike plekkie. Baie mooi gemubileer.
Mrt 2025
Dolf W
Saam met lewensmaat
5.0
My wife and I will recommend 117 on Oak to everyone who wants a peaceful stay. We enjoyed the environment (garden) and the two friendly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Gilda S
Saam met lewensmaat
5.0
Best stay in Cullinan. Beautiful private cottage with lovely small touches. Located in a beautiful, quiet, historical street. Very warm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Tiaan B
Saam met lewensmaat
5.0
Uniek, gerieflik, rustig. Die kothuisie is pragtig ingerig en baie gerieflik geleë. Vriendelike diens en twee kosbare hondjies. Cullinan is regtig 'n ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lize-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Oak-laan 117, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink 117 on Oak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R 790 R 527
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R 790 R 527
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 117, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1518cea4ad7c5e4065efd45f4e5c83a04794541b6b6ccb05f00185dee09c292fa5a8ccfe380aac5036131e802aee984e922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R527 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 117 Oak Avenue Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.673107998572 28.522188790074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011